Youtube downloading is not supported anymore.
rol af
There are three ways to download youtube videos using Videoder app:
Soek vir die video of die liedjie wat jy wil aflaai. Jy kan jou soektog op die basis van dinhoud tipe wat jy wil (video, kanaal of playlist) ook filtreer of kies die tydsraamwerk vir jou resultate.
Kies die lêer wat jy wil aflaai van die resultate wat verskyn om af te laai. Jy kan ook verskeie videos aflaai op een slag deur die byvoeging van die videos wat jy wil aflaai in borrel te plaas om af te laai.Stel hulle dan om op een slag af te laai.
Nou kan jy of die video speel of enige van die beskikbare resolusies kies om af te laai. Videoder bied resolusies vanaf 144p 1080p (Full HD) en selfs 4k (Ultra HD) aan om af te laai
Sodra resolusie gekies is verskyn 'n venster wat jou toelaat om jou ligging en beperkte aantal netwerk konneksies vir 'n vinnige aflaai verander jou af te laai .
Tik op sie aflaai knoppie en begin jou aflaai . Jy kan tik op die aflaai ikoon op die top van die skerm om jou afgelaaide inhoud te sien.
Soek vir die video of mp3 wat jy in jou YouTube toepassing wil aflaai.
Wanneer jy die video wat jy wil aflaai verskyn 'n knoppie reg onder die voorskou skerm. Tik op die deel knoppie en kies videoder toepassing uit die kieslys.
'n Detaieerde skerm verskyn aan die onderkant van die skerm vertoon die aflaai skakels. Jy kan die resolusie waarin jy wil aflaai hier kies.
Sodra resolusie gekies is verskyn 'n venster wat jou toelaat om jou ligging en beperkte aantal netwerk konneksies vir 'n vinnige aflaai verander jou af te laai .
Tik op sie aflaai knoppie en begin jou aflaai . Jy kan tik op die aflaai ikoon op die top van die skerm om jou afgelaaide inhoud te sien.
Begin met Videoder nou